<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<aka>LB Drie vier nege</aka>
<tempo>90</tempo>
<presentation>C D E</presentation>
<time_sig>Style: 012</time_sig>
<title>Kom Kinders besing</title>
<lyrics>[B1]
   Klavier Inleiding:
.       C             Am                F / Gsus          C
   die hoop van die wêreld,...........deur eeue ...... verwag.

[V1]
.C
 Kom, kinders
.              Gsus      C
 besing met 'n vrolike stem
. C
 die wonder van God
.        G         C
 in die stad Betlehem,
.      Dm         Gsus       C
 want daar is die Heiland gebore,
.     F        C           Am
 dié nag, die hoop van die wêreld,
.     F Gsus           C
 deur eeue..........verwag.

[V2]
.C                       Gsus       C
 Geringe klein dorpie in duister gehul,
.C
 'n heilswoord is
.           Gsus       C
 deur dié geboorte vervul:
.     Dm         Gsus
 Die lig van die wêreld,
.     C         F
 die God'like Kind,
.    C       Am          F/Gsus     C   (A)
 is Jesus in wie ons die saligheid vind!

[V3]
.D
 In need'rige krip
.        Asus     D
 was sy bedjie berei -
.                           Asus      D
 die Kind wat die harte van almal verbly.
.  Em            Asus        D      G
 Omhoog, uit die hemel, sing engele eer,
.     D         Bm
 die herders en wyses
.      G   Asus      D   (B)
 kom kniel voor Hom neer.

[V4]
.E
 Ons bring soos die herders
.   B       E
 en engele weer
.                         B          E
 aan Hom alle hulde, ons Heiland en Heer.
.   F#m          B        E          A
 Verlos van die sonde, besing ons tesaam
.      E         C#m
 die roem en die eer
.        A   B    E
 van sy heerlike Naam.</lyrics>
</song>